Die Boodskap

1 Korintiërs 12:23 Die Boodskap (DB)

Daar is ander dele van die liggaam wat ons nie wil hê mense moet sien nie. Daarom trek ons klere aan. So wys ons byvoorbeeld dat ons spesiaal vir hierdie liggaamsdele omgee.

1 Korintiërs 12

1 Korintiërs 12:21-31