Die Boodskap

1 Konings 3:23 Die Boodskap (DB)

Salomo het goed geluister en toe vir homself gesê: “Die een sê: ‘Die kind wat leef, is myne,’ terwyl die ander een weer sê: ‘Dit is nie waar nie. Jou kind is dood. Dit is myne wat nog leef.’”

1 Konings 3

1 Konings 3:16-26