Die Boodskap

1 Konings 3:22 Die Boodskap (DB)

Die ander vrou het dit ontken en gesê: “Nee, jy is verkeerd. Die kind wat leef, is myne en die dooie een is joune.” So het hulle voor die koning staan en stry.

1 Konings 3

1 Konings 3:12-25