Die Boodskap

1 Konings 21:4 Die Boodskap (DB)

Agab is toe terug huis toe, maar hy was baie bedruk en ongelukkig omdat Nabot nie sy wingerd wou verkoop nie. Hy het kwaad op die bed gaan lê en heeltyd na die muur lê en kyk. Hy wou ook niks eet nie.

1 Konings 21

1 Konings 21:1-5