Die Boodskap

1 Konings 21:3 Die Boodskap (DB)

Nabot het hom geantwoord: “Ongelukkig kan ek dit nie verkoop nie, U Majesteit. Dit is ’n stuk grond wat ek geërf het en wat al lank deel van my familie is. Dit sal teen die wil van die Here wees as ek dit verkoop.”

1 Konings 21

1 Konings 21:1-10