Die Boodskap

1 Konings 20:9 Die Boodskap (DB)

Agab het toe vir die boodskappers van Ben-Hadad gesê: “Sê vir die koning ek weier. Ek sal hom alles gee wat hy vra, maar hy gaan nie alles hier kom vat nie.” Die boodskappers is toe daar weg.

1 Konings 20

1 Konings 20:1-18