Die Boodskap

1 Konings 20:10 Die Boodskap (DB)

Ben-Hadad was kwaad en het nog ’n boodskap gestuur: “Luister hier, Agab, ek het genoeg soldate dat die stof van Samaria nie genoeg sal wees om hulle hande mee te vul nie. As ek hulle nie bring nie, kan die gode my maar doodmaak.”

1 Konings 20

1 Konings 20:8-11