Die Boodskap

1 Konings 20:18 Die Boodskap (DB)

“Gaan vang hulle,” het Ben-Hadad dronk en deurmekaar gesê. “Of hulle nou kom om te veg of om vrede te sluit, gaan vang hulle en bring hulle lewendig hiernatoe.”

1 Konings 20

1 Konings 20:11-28