Die Boodskap

1 Konings 20:17 Die Boodskap (DB)

Eers het die jong soldate uit Samaria getrek en die voorste gevegslinie gevorm. Dit was toe dat Ben-Hadad se verkenners onraad bemerk en vir hom gaan sê: “’n Groep soldate het uit Samaria getrek en hulle is op pad na ons toe.”

1 Konings 20

1 Konings 20:7-22