Die Boodskap

1 Konings 18:30 Die Boodskap (DB)

Toe het Elia vir hulle gesê: “Kom, staan nader.” Almal het om Elia gaan staan. Hy het die altaar van die Here, wat die Baälprofete beskadig het, eers gou herstel.

1 Konings 18

1 Konings 18:28-39