Die Boodskap

1 Konings 18:29 Die Boodskap (DB)

Laat daardie middag het die profete met alles wat hulle gehad het, begin skree en smeek. Niks het egter gebeur nie. Hulle het aangehou skree en raas totdat dit tyd was vir die aandoffer in Jerusalem.

1 Konings 18

1 Konings 18:19-32