Die Boodskap

1 Konings 18:25 Die Boodskap (DB)

Elia het toe vir die Baälprofete gesê: “Julle is die meeste; daarom moet julle eerste begin. Kies vir julle ’n bul, slag dit en sit dit op die hout. Moet dit nie self aansteek nie, maar vra julle god om dit te doen.”

1 Konings 18

1 Konings 18:15-27