Die Boodskap

1 Konings 18:24 Die Boodskap (DB)

Laat die Baälprofete dan vir Baäl vra om die vuur aan te steek en ek sal die Here vra. Wie die vuur aansteek, is die enigste ware God.” Die volk het hierdie voorstel van Elia aanvaar.

1 Konings 18

1 Konings 18:22-25