Die Boodskap

1 Konings 13:7 Die Boodskap (DB)

Jerobeam was baie bly en het vir die profeet gesê: “Kom saam met my huis toe. Daar kan jy ’n bietjie rus en ek wil sommer ook vir jou ’n geskenk gee.”

1 Konings 13

1 Konings 13:6-12