Die Boodskap

1 Konings 13:6 Die Boodskap (DB)

Jerobeam het benoud vir die profeet gesê: “Vra asseblief die Here jou God om my hand gesond te maak.” Die profeet het die Here gesmeek en die koning se hand was weer normaal.

1 Konings 13

1 Konings 13:1-11