Die Boodskap

1 Konings 10:13 Die Boodskap (DB)

Koning Salomo het die koningin van Skeba alles gegee wat sy begeer en gevra het. Dit is nou behalwe die geskenke wat hy uit sy eie vir haar gegee het. Sy is toe met haar hele geselskap daar weg en het na die land van Skeba teruggegaan.

1 Konings 10

1 Konings 10:6-21