Die Boodskap

1 Konings 10:12 Die Boodskap (DB)

Salomo het van die jenewerhout relings vir die tempel en die paleis gemaak. Hy het ook vir die tempelsangers harpe en liere van die hout laat maak. Dit was die allerbeste jenewerhout wat nog ooit na Israel toe gebring is. Hierna sou daar ook nooit weer sulke kosbare hout in Israel wees nie.)

1 Konings 10

1 Konings 10:10-22