Die Boodskap

1 Konings 1:6 Die Boodskap (DB)

Sy pa het egter nooit met hom geraas nie en hy het gedoen net wat hy wou. Adonia was ’n mooi jongman, maar baie ambisieus; hy wou graag koning word. Hy het toe vir hom ’n klomp strydwaens, perde en 50 lyfwagte gekry.

1 Konings 1

1 Konings 1:1-11