Die Boodskap

1 Konings 1:45 Die Boodskap (DB)

By die Gihonfontein het Sadok en Natan hom as koning gesalf. Daarna is hulle terug stad toe terwyl die volk vrolik gesing en gedans het. Tans is die stad die ene uitbundigheid. Dit is die geraas wat julle nou daar hoor.

1 Konings 1

1 Konings 1:38-46