Die Boodskap

1 Konings 1:3 Die Boodskap (DB)

Dawid het ingestem en hulle het oral na ’n mooi jongmeisie gesoek. Uiteindelik het hulle in Sunem se omgewing die regte een gekry. Haar naam was Abisag en hulle het haar reguit na die koning toe gevat.

1 Konings 1

1 Konings 1:1-13