Die Boodskap

1 Konings 1:2 Die Boodskap (DB)

Ten einde raad het Dawid se mense gesê: “U Majesteit, laat ons vir u ’n jongmeisie kry wat by u kan bly en wat vir u kan sorg. Sy kan ook langs u lê en u probeer warm maak.”

1 Konings 1

1 Konings 1:1-7