Die Boodskap

1 Johannes 5:9 Die Boodskap (DB)

Gewoonlik aanvaar ons dit wat mense getuig sonder veel probleme. As God egter iets getuig, lê dit op ’n heel ander vlak; dit is eenvoudig baie belangriker. Onthou, dit is die getuienis van God. En weet jy waaroor hierdie getuienis handel? Ja, oor sy Seun.

1 Johannes 5

1 Johannes 5:8-10