Die Boodskap

1 Johannes 5:8 Die Boodskap (DB)

eerstens is daar die Heilige Gees; dan is daar die water van die doop van Jesus, en laastens is daar sy bloed wat aan die kruis gevloei het. Hierdie drie getuies sê presies dieselfde.

1 Johannes 5

1 Johannes 5:1-17