Die Boodskap

1 Johannes 5:2 Die Boodskap (DB)

Dit is soos twee kante van dieselfde munt. Ons weet dat wanneer ons God liefhet en doen wat Hy van ons vra, ons ook sy kinders met liefde en respek sal behandel.

1 Johannes 5

1 Johannes 5:1-12