Die Boodskap

1 Johannes 5:1 Die Boodskap (DB)

Elkeen wat geen twyfel daaroor het dat Jesus die Messias is nie, kan weet dat God hom sy kind gemaak het. Elkeen wat God wat mense sy kinders maak, liefhet, het ook almal lief wat sy kinders is. Wie dus die Vader liefhet, het ook sy kinders lief.

1 Johannes 5

1 Johannes 5:1-3