Soos die ark van die verbond van יהוה die laer inkom, het die hele Yisra’el uitgeroep met ’n groot geskreeu van vreugde sodat die aarde weergalm het.