Die Pad van Waarheid tot die Lewe

1 Sh'mu'el 4:6 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Toe die F’lishtyne die klank van die geskreeu hoor, het hulle gesê: “Wat beteken die geluid van die groot geskreeu in die laer van die Hebreërs?” Toe verstaan hulle dat die ark van יהוה in die kamp ingekom het.

1 Sh'mu'el 4

1 Sh'mu'el 4:1-12