Sha’ul vra vir hom: “Wie se seun is jy, jongman?” Dawid antwoord: “Die seun van u dienskneg, Yishai, die Beit-Legemiet.”