Die Pad van Waarheid tot die Lewe

1 Sh'mu'el 17:57 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Toe Dawid terugkom nadat hy die F’lishtyn doodgemaak het, het Avner hom gevat en hom voor Sha’ul gebring, met die kop van die F’lishtyn in sy hand.

1 Sh'mu'el 17

1 Sh'mu'el 17:55-58