Toe het al die mense vir Sh’mu’el gesê: “Bid tot יהוה, u God, vir u diensknegte sodat ons nie sterf nie omdat ons by al ons sondes nog boosheid bygevoeg het deur ’n koning vir onsself te vra.”