Die Pad van Waarheid tot die Lewe

1 Sh'mu'el 12:20 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Sh’mu’el het vir die mense gesê: “Moenie bang wees nie. Julle het al hierdie boosheid gedoen, maar tog moet julle nie van יהוה af wegdraai nie, maar dien יהוה met al julle verstand, wil en emosie.

1 Sh'mu'el 12

1 Sh'mu'el 12:17-24