יהוה, ons God, aan U bring ons lofprysing sodat U ons kan red van almal wat ons kwaad aandoen, want die nasies verag ons en sê: ‘Waar is die God wat julle aanbid?’