Die Pad van Waarheid tot die Lewe

1 Kronieke 29:17 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Ek weet ook, my God, dat U die verstand, wil en emosie toets en behae het in opregtheid. Wat my betref, ek het al hierdie lofprysinge gesing uit die opregtheid van my verstand, wil en emosie. Nou het ek gesien dat U volk wat hier bymekaar is, U met ’n groot blydskap lofprys en sê:

1 Kronieke 29

1 Kronieke 29:9-22