Die Arameërs het voor Yisra’el gevlug en Dawid het van die Arameërs sewe duisend strydwadrywers en veertig duisend voetsoldate doodgemaak; Shovakh, die bevelvoerder, is ook gedood.