Die Pad van Waarheid tot die Lewe

1 Kronieke 19:17 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Dit is aan Dawid vertel en hy het die hele Yisra’el bymekaargemaak en teen hulle opgetrek. Hulle het die gevegsordes teen die Arameërs opgestel en met hulle geveg.

1 Kronieke 19

1 Kronieke 19:9-19