Dag en nag het U my aan my sonde herinner.My krag het opgedroog soos waterpoele in die gloeiende hitte van die somerson.