Die Boodskap

Psalms 32:5 Die Boodskap (DB)

Toe het ek my verkeerde dade voor U bely.Ek het nie stilgebly oor die verkeerde dinge wat ek gedoen het nie.Ek het besluit om my slegte dade vir die Here te vertel.U, Here, het dit alles vergewe.

Psalms 32

Psalms 32:1-11