Ek, die Here, sê: Julle kan seker weet dat Jerusalem in die mag van die koning van Babel sal beland. Hy sal die stad inneem.”