Die Boodskap

Jeremia 38:2 Die Boodskap (DB)

“Die Here sê: As mense in Jerusalem wil agterbly, sal hulle doodgaan as gevolg van die oorlog, of van honger, of van epidemies. Maar as die mense hulle aan die Babiloniërs oorgee, sal hulle bly lewe.

Jeremia 38

Jeremia 38:1-6