Ek het ook Egipte toe gegaan. Daarna het ek na ander volke toe gegaan wat ook uit die beker moes drink: die farao van Egipte, sy amptenare en sy leiers, ook al sy mense