Die Boodskap

Jeremia 25:18 Die Boodskap (DB)

Die mense van Jerusalem en die ander dorpe van Juda het uit die beker gedrink. Verder ook hulle konings en die leiers van Jerusalem en Juda. Hulle moes uit die beker drink sodat hulle land verwoes kon word en leeg sou staan. Dit is ’n vreeslike gesig om te sien. So is dit nog steeds vandag die geval.

Jeremia 25

Jeremia 25:17-25