Ons is almal soos grommende bere,soos duiwe wat kla en kla.Ons wag op reg, maar daar is geen reg nie,op redding, maar dit bly ver van ons af.