Afrikaans 1983

Jesaja 59:10 Afrikaans 1983 (AFR83)

Ons tas teen die mure soos blindes,ons tas rond soos mense wat geen oë het nie.Ons struikel helder oordag soos in die skemer,ons is soos dooies onder gesonde mense.

Jesaja 59

Jesaja 59:1-12