Die koning van Babel het die gerug oor hulle gehoor,sy hande hang slap, angs pak hom beet,benoudheid soos dié van 'n vrouwat 'n kind in die wêreld bring.