Afrikaans 1983

Jeremia 50:44 Afrikaans 1983 (AFR83)

Soos 'n leeu uit die digte Jordaanbos toeslaanop 'n weiveld aan 'n standhoudende stroom,so sal Ek die mense van Babel eensklaps verjaag uit hulle land,en Ek sal vir dié taak aanwys wie Ek verkies.Wie is soos Ek, wie kan My tot verantwoording roep?Wie is die regeerder wat teen My kan standhou?

Jeremia 50

Jeremia 50:39-45