Afrikaans 1983

Psalms 61:1-4 Afrikaans 1983 (AFR83)

1. Vir die koorleier: met snarespel. Van Dawid.

2. Hoor tog my hulpgeroep, o God,slaan tog ag op my gebed.

3. Ver uit die vreemde uit, in wanhoop, roep ek na U.Bring my op 'n rots waar ek veilig sal wees.

4. U is vir my 'n toevlug,'n sterk vesting buite bereik van die vyand.