Afrikaans 1983

Psalms 27:9 Afrikaans 1983 (AFR83)

Moet U tog nie vir my verberg nie,moet my tog nie wegstuur terwyl U toornig is nie,want U was nog altyd my hulp.Moet my tog nie verstoot en verlaat nie,want U alleen is die God wat my red.

Psalms 27

Psalms 27:5-13