Afrikaans 1983

Lukas 9:9 Afrikaans 1983 (AFR83)

Maar Herodes het gesê: “Johannes het ek self laat onthoof. Maar wie is hierdie man van wie ek sulke dinge hoor?”En hy het geprobeer om Hom te sien te kry.

Lukas 9

Lukas 9:4-12