Afrikaans 1983

Lukas 9:10 Afrikaans 1983 (AFR83)

Toe die apostels terugkom, het hulle Jesus alles vertel wat hulle gedoen het. Daarna het Hy hulle saamgeneem in die rigting van die dorp Betsaida waar hulle alleen kon wees.

Lukas 9

Lukas 9:3-12