Afrikaans 1983

Lukas 4:36 Afrikaans 1983 (AFR83)

Almal was baie verbaas, en hulle raak aan die praat en vra vir mekaar: “Wat vir 'n woord is dit dat hy met gesag en mag die onrein geeste gebied, en hulle gaan uit?”

Lukas 4

Lukas 4:26-40